Sunday, January 21, 2007

'n Kroegstoel in die oor

Vandag lees ek hierdie ontstellende berig van 'n ou wat aangerand is met 'n kroegstoelbeen in die oor in Melbourne (http://www.smh.com.au/news/national/man-stabbed-in-eye-with-chair-leg/2007/01/21/1169330749969.html). Nogal skokkend. Dit het glo deur die oogsocket gegaan na die brein. Ek sidder...

Op 'n minder ernstige noot. My oorinfeksie is beter (die een wat ek gekry het omdat ek gaan scuba duik), en verder het ek vanoggend weer 55km fiets gery en gaan binnekort squash speel.

Dis ook 'n wonderlike dag hier in Sydney en die weer is ongelooflik.

9 Comments:

Blogger Margie said...

Okay, now you're just showing off! :) :) :)

Ek gaan gym vanaand. (Het eergister laas gegaan. :) ) Gaan die V-Box klas doen (Virgin [Active] Box) wat basies Kata is met minder precision en meer aerobics. Die mees vermaaklike deel van die klas is die instrukteer. Weird ou wat opgewonde raak oor die musiek en soms aan sy vinger suig. En baie energiek! Mooi bene, though. :)

Hoop jou oor is gou heeltemal gesond!

1:16 AM  
Blogger Do Kwang said...

Hou chicks daarvan as jy hulle vertel dat jy 55km op jou fiets gery het?

12:53 AM  
Anonymous Anonymous said...

Maksideem
Ek sien jy verwar my met 'n ene Voetstoots. Hoe dan so?

1:13 AM  
Blogger Maksideem said...

Hey anoniem

Wie is jy?
Ronel Bester of Schalk Burger?

9:07 AM  
Anonymous Anonymous said...

Wel, was jy ooit SB se date vir 'n verjaarsdagpartytjie?

11:26 PM  
Blogger Do Kwang said...

Vat hom Ronel!

2:26 AM  
Anonymous Anonymous said...

Wel, dit was lank gelede en ek was jonk en onkudig. Ons het almal maar ons foute.

11:25 PM  
Anonymous Anonymous said...

Wat doen jy nou Ronel?

Is jy nog in die Republiek?

Wag, Prof het ek dink eenkeer vir my vertel jy's nou 'n politieke ghoeroe of so iets en skryf vir 'n koerant. Is dit waar?

1:16 AM  
Anonymous Anonymous said...

Sjoe, nog 'n anonieme. Wie sou dit wees? En waar is die baas van die blog? Ek is inderdaad meestal in SA. Ek was vir vyf jaar by Die Burger, waar ek o.a. politieke, ekonomiese en hofverslaggewing gedoen het. Tans is ek werkloos. Hoekom? Want ek swot. Soos die geleerde Do Kwang. Maar nie dieselfde rigting as hy nie. Maar dit is eers genoeg oor my.

1:08 AM  

Post a Comment

<< Home