My lewe so ver
Dit is Sondagaand en vandag het ek 55km fiets gery deur die Northern Beaches en 'n reservaat. Alhoewel ek baie moeg was, was dit 'n wonderlike rit - veral die natuurskoon. Ek het deur natuurreservate en langs die see gery.
Die middag het ek gaan squash speel. Nogal uitputtend.
Wat het julle oor die naweek gedoen?
Die middag het ek gaan squash speel. Nogal uitputtend.
Wat het julle oor die naweek gedoen?

5 Comments:
geblog :p
gewerk, gedrink, geslaap, gedrink, geswem, gedrink, geslaap, gaan werk.
vrydagaand: daknatmaak in jhb bygewoon
saterdagoggend: inkopies gedoen, materiaalwinkel besoek, boeke gekoop
saterdagmiddag: koffie gedrink saam 'n vriend
saterdagaand: braai by my ouers
sondag: geeet, geslaap, gelees, tv gekyk.
Ek't 'n baie teleurstellende naweek in Worcester deurgebring waaroor jy mag lees in my jonkste inskrywing. :(
Voel goed om gesonde, buitelug oefening te kry, né?
Email my
12346624@sun.ac.za
Post a Comment
<< Home