Wednesday, December 20, 2006

Waar in die wereld?

Ek was hier op Krismis 2003. Waar is dit?

1 Comments:

Blogger rondloper said...

Dit laat my so bietjie aan Angkor Wat dink, maar ek raai dis dalk Mjanmar, of Laos. Geseende Kersfees vir jou!

11:03 PM  

Post a Comment

<< Home