Onteenseglike bewyse

Sienende dat Vrypostig onlangs in 'n nuwe flat ingetrek het, en omdat dit al bevraagteken is of ek werklik in Manly bly, het ek besluit om foto's van my apartment te pos. Eintlik nie van my apartment nie, aangesien dit 'n bietjie deurmekaar is..., maar van die uitsig.
Op die foto kan die see gesien word met 'n spul "skiffs" (dit is 'n tipe seilboot).

3 Comments:
Ek dog jy sĂȘ jy't 'n nice view. Jy kyk uit op die DOKKE!
Dick, ek dink jy't dalk deurmekaar geraak met Dok Odendaal.
Anyway, wat lyk soos DOKKE is inderdaad die ferry en jetcat terminaal.
Ek sal op 'n mooi sonskyn dag weer foto's neem.
Dis mooi. Het jy 'n seilboot?
Post a Comment
<< Home