My lewe in Manly
Broers en Susters
Ek het besef dat ek lanklaas my blog update het. Dit mag miskien aanstoot vir party mense gegee het deurdat hulle my van hulle contact list verwyder het... Maar nou ja. 'n Mens moet die goeie saam met die slegte vat.
Nogal baie het in die afgelope 6 maande gebeur: ek het teruggekom van my warrelwind reis deur Suid Amerika, Egipte, Israel en die Republiek, 'n nuwe werk begin en 'n nuwe apartment gekry in 'n ander voorstad van Sydney.
Vir die oningeligtes, of die wat net nie weet nie, of nie belangstel in Aussie kultuur nie, ek bly nou in Manly. Manly is seker die naaste aann Clifton in die Afrika volksmond; nie die feit dat mense engels hier praat nie, maar omdat dit ook naby die see is. Soggens ry ek met die ferry werk toe. Dit vat 30 minute tot in die CBD. As ek haastig is, vat ek die jetcat: dit vat net 15 minute tot in die stad. Soos julle kan aflei, is die jetcat dubbeld so vinnig soos die ferry.
Ongeag die spoed, is dit 'n ongelooflike relaxing trip. Dink net daaraan: jy gaan met 'n boot werk toe!!! Nogal 'n belewenis.
My apartment is ook nogal nice. Alhoewel dit relatief klein en oud is en ek deur my tande daarvoor betaal, het ek 'n wonderlike balkon en wonderlike views van die water. Beste tye voorwaar!!!
Ek sal later foto's wys.

3 Comments:
Volgens jou profile lyk dit asof jy 'n baie interessante lewe tot dusver gehad het. My mond begin sommer water as ek van ander mense se reise lees.
O, en het jy dalk 'n Flickr account of similar dat ons bietjie photographic evidence kan sien?
Roelie, jy is nie 'n name dropper nie. Jy is 'n placename dropper.
Post a Comment
<< Home