Die oorsprong van name
Ek het vandag uitgevind dat die amerikaanse meisie wat ek in Singapoer gehad het al meer as 'n jaar en 'n half met 'n ander ou getroud is.
Op 'n positiewe noot: dit is altyd interessant om te sien waar mense se name vandaan kom, of altans ek dink so. Kyk gerus hier waar my naam vandaan kom.
Op 'n positiewe noot: dit is altyd interessant om te sien waar mense se name vandaan kom, of altans ek dink so. Kyk gerus hier waar my naam vandaan kom.

1 Comments:
Hoekom hoekom hoekom trou mense/bly mense getroud as hulle geen waarde daaraan heg nie?
Flipit!
Het ook onlangs 'n semi-soortgelyke ervaring gehad.
Post a Comment
<< Home