Saturday, June 10, 2006
About Me
- Name: Maksideem
- Location: Sydney, New South Wales, Australia
Grootgeword en geskool in die Eikestad. 6 maande in New Orleans. 2 maande in Duitsland. 5 jaar by die US. 1 jaar by UCT. 3 jaar in Singapore. 1 maand in Thailand. 1 maand deur Laos, Vietnam en Kambodje. 1 maand in Mexico. 1 maand in Myanmar. 1 maand deur Suid Amerika. Amper 3 jaar in Sydney. Het 6 maande terug 'n nuwe werk begin.
5 Comments:
Het nie regtig kommentaar nie. Ek is op soek na die gesegde "Gooi vir my 'n klippie in die oseaan"
Is daar dalk iemand wat my kan help?
Groete
Gert Diedericks
083 254 6861
Dis deel van 'n liriek van 'n Laurika Rauch liedjie. Dit het my nou so gepla dat ek dit loop soek het, maar Laurika is nog nie op i-tunes nie. As jy in SA is, dalk kan jy soek met meer sukses.
Sterkte!
Hermarette
Weet iemand dalk waar die gesegde of seding "splinter nuut" vandaan kom?Ek wil nou al lankal dit weet.
Waar Dawid die wortels gegrawe het.... Help my om te weet waar dit sy oorsprong kon he en wie die Dawid is waarvan hier gepraat word....
Gooi vir my 'n klippie in die oseaan - die lied begin met "jy het gese dat ons liefde sal bly staan selfs al tuimel al die berge in die oseaan" Dan loop dinge skeef en die liefde vergaan en sy vra - "Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan, gooi vir my 'n klippie indie oseaan" Dit is 'n manier om te se dat die belofte van vroeer nie gehou het. Eintlik 'n baie mooi en diep lied - soos meeste van Laurika se kunswerke
Post a Comment
<< Home